Ure Doemdoemsies is oop van 07:00 tot 17:30. Kinders moet soggens teen 08:00 by die skool wees, aangesien die daaglikse program dan begin. Doemsiemaats is FLINK in hul DOEN en DINK