Siftings - Doemdoemsies
Siftings - Doemdoemsies Kempton Park

Siftings

Dit is vir ons belangrik dat elke kind se kommunikasievaardighede tenvolle ontwikkel. Jaarliks bied ons ouers die geleentheid dat hul kinders aan sig-, spraak- en gehoorevaluasies deelneem (vir elke ouer om self te besluit).

Daar word ook sigevaluering gedoen waarna kinders verwys word indien daar wel uitvalle opgemerk word deur die instansies wat die diens aan ons lewer.

Doemsiemaats is FLINK in hul DOEN en DINK