Doemdoemsies Kempton Park | Klein Klassies
Klein Klassies Prentjie - Doemdoemsies Kempton Park

Klein Klassies

Ons kleuterskool bied klein, intieme klaskamers van slegs 16 kinders, waar elke kind liefdevol omring word deur ’n gekwalifiseerde juffrou en haar toegewyde assistent. Hierdie indeling verseker dat elke kind persoonlike aandag, ondersteuning en aanmoediging ontvang terwyl hulle groei, ontdek en leer.

Doemsiemaats is FLINK in hul DOEN en DINK