Doemsies Kempton Park - Speciale Dae
Doemdoemsies Kempton  Park Robotika

Spesiale Dae

By Doemdoemsies gaan dit nie net oor die kinders nie, maar ons vier ook spesiale geleenthede saam met ouers. Van Vadersdag, Moedersdag en Vrouedag tot Valentynsdag en Erfenisdag – elke spesiale oggend is ‘n geleentheid om ons maats én ouers te bederf met liefde en saamwees. Met Paasfees, Hemelvaart en Kersfees kry ons ook dan die geleentheid om ons Doemsiemaats meer te leer oor die belangrikheid en ware betekenis van hierdie dae en dat hulle verstaan dat die rede vir hierdie dae nie kommersieël is nie, maar dat Jesus op die voorgrond moet wees. 

Doemsiemaats is FLINK in hul DOEN en DINK