Graad R by Doemsies
Graad R by Doemsies Kempton Park

Graad R op Kampus

Die Doemdoemsies Graad R maats word ten volle toegerus met kennis & vaardighede om Graad 1 met selfvertroue aan te pak. Die temas word aangebied tesame met ‘n klankie, getal en ander nuwe konsepte wat bydra tot suksesvolle leer. Ons sien reeds vroeg sukses en vordering in ons Gr.R maats. Kom beleef hoe die kurrikulum se legkaartstukkies (Godsdiens, gesyferdheid, lewensvaardigheid, geletterdheid en robotika) help “bou” aan die volmaakte legkaart om Gr 1 skoolgereed te wees.

Doemsiemaats is FLINK in hul DOEN en DINK