Robotika
Ons robotikaprogram, aangebied deur Young Engineers, bied kinders die geleentheid om te ondersoek en probleme op te los. Kodering is ‘n fondamentele grondslag vir kinders om hul voor te berei op die tegnologiese ontwikkeling wat ons daagliks beleef in die werksomgewing.
Hierdie program sluit aan by CAPS en help leerders om kreatiwiteit, logiese denke en samewerking te ontwikkel terwyl hulle leer deur speel en eksperimenteer.

