Laerskole Integrasie by Doemsies
Doesies Kempton Park - Buitmuurse Aktiwiteite

Laerskool Integrasie

Doemdoemsies werk hand aan hand met ons buurskole en laerskole, sodat ons Doemsiemaats ten volle geintegreer is met die laerskool van hul keuses as hul Gr.1 betree. Ons kleuters word genooi na sport-, kultuur- en akademiese dae, sodat hulle vroeg vertroud raak met die skoolomgewing en deel kan wees van belangrike geleenthede. Hulle vorm ook deel van rugby, hokkie en netbal akademies en kry die geleentheid om saam met die onderskeie laerskole deel te neem.

Doemsiemaats is FLINK in hul DOEN en DINK